Place Value Cards/ Flard Kaarte
Place Value Cards for Maths - a practical resource designed to help children recognise and understand ones, tens, hundreds and thousands. Children can use the cards to build numbers, identify the value of digits, compare numbers and practise expanded form.
Perfect for Primary Years - Year 1, Year 2, Year 3, maths centres, small-group teaching, revision, intervention and independent work. These visual, hands-on cards make place value easier to understand while helping children develop confidence and number sense.
Plekwaarde flardkaarte vir Afrikaans Wiskunde – ’n praktiese hulpbron om leerders te help om ene, tiene, honderde en duisende te herken en verstaan. Leerders kan die kaarte gebruik om getalle te bou, syfers in die korrekte plekwaarde te plaas, getalle te vergelyk en uitgebreide notasie te oefen.
Ideaal vir Graad 1–4, wiskundestasies, klein groepies, hersiening, intervensie en onafhanklike werk. Hierdie visuele en tasbare kaarte maak die konsep van plekwaarde makliker om te verstaan en help leerders om selfvertroue met getalle te ontwikkel.
